Thomas van Aquino

Thomas van Aquino

'n Altaarstuk in Ascoli Piceno, Italië, deur Carlo Crivelli (15de eeu)
Heilige
Gebore 1225, Roccasecca, Koninkryk van Sisilië, Italië
Sterfte 7 Maart 1274, Fossanova, Kerklike Staat, Italië
Vereer in Rooms-Katolieke Kerk, Anglikaanse Gemeenskap, Lutheranisme
Heiligverklaring 18 Julie 1323, Avignon, Kerklike Staat deur Pous Johannes XXII
Pelgrimsoord Kerk van die Jakobyne, Toulouse, Frankryk
Feesdag 28 Januarie (7 Maart tot 1969)
Attribute Die Summa Theologica, 'n modelkerk, die son op die bors van 'n Dominikaanse monnik. Skolastiek
Beskermheilige akademici; teen storms; teen weerlig; verdedigers; Aquino, Italië; Belcastro, Italië; boek verkopers; Katolieke akademies, skole, en universiteite; kuisheid; Falena, Italië; leer; potlood makers; filosowe; uitgewers; geleerdes; studente; Universiteit van Sto. Tomas; Sto. Tomas, Batangas; teoloë.
Thomas van Aquino
Detail van Valle Romita poliptiek deur Gentile da Fabriano (ca. 1400)

Geboortenaam Tommaso d'Aquino
Gebore 1225
Roccasecca, Koninkryk van Sisilië, Italië
Oorlede 7 Maart 1274
Fossanova, Kerklike Staat, Italië
Vakgebied Metafisika,skolastiek, logika, teologie, gedagte, epistemologie, etiek, politiek
Alma mater Abbey van Monte Cassino
Universiteit van Napels
Universiteit van Parys
Bekend vir Summa Theologiae
Summa contra Gentiles
Quinque viae
Beïnvloed deur Aristoteles, Avicenna, Averroes,[1] Al-Ghazali, Augustinus van Hippo, Boethius, Johann van Damaskus, Paulus van Tarsus, Dionysius Areopagita, Albertus Magnus, Maimonides, Anselmus van Kantelberg, Plato, Cicero, Johannes Scotus Eriugena
Invloed op Giles van Rome, Godfrey van Fontaines, Richard Hooker, John Locke, Dante, Gottfried Wilhelm Leibniz, Thomas Reid, Jacques Maritain, Étienne Gilson, Anscombe, Donoso Cortés, Meester Eckhart, Chesterton, James Joyce, Anthony Kenny, Pous Pius XII, Olavo de Carvalho, Ayn Rand, Murray Rothbard, Walker Percy, Mortimer J. Adler, Cornelio Fabro, Fulton J. Sheen, Reginald Garrigou-Lagrange, Joseph Maréchal, Karl Rahner, Peter Geach, Alasdair MacIntyre, Alexander Pruss

Thomas van Aquino, Aquinas of Thomas Aquinas (Roccasecca, ± 28 Januarie 1225 – Fossanova, 7 Maart 1274) was 'n Italiaanse filosoof en teoloog. Hy is die invloedrykste sistematiese denker op teologies en wysgerige gebied uit die Middeleeue. Sy idees het 'n belangrike invloed op die Rooms-Katolieke geloof gehad.[2]

  1. A. C. Brown, Jonathan (2014). Misquoting Muhammad: The Challenge and Choices of Interpreting the Prophet's Legacy. Oneworld Publications. p. 12. ISBN 978-1780744209.
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

Developed by StudentB